Wild en Wakker Fees


Baie dankie vir jou ondersteuning, ons waardeer jou bestelling en sien uit daarna om saam met jou te kuier.


Dui asseblief aan watter kaartjies jy wil koop en hoeveel van elk


Jy kan tafels bespreek of kaartjies bespreek, indien jy 'n tafel wil bespreek met addisionele kaartjies vul net die addisionele hoeveelheid kaartjie in. 'n Tafel is gelykstaande aan 10 kaartjies

NOTA:
Jou e-posdiensverskaffer probeer soms om strooipos (spam) vir jou uit te sif en plaas dit direk in "Junk Folder" voordat jy dit sien. As jy nie e-posse van NG Monumentpark ontvang soos verwag nie, kan jy hierdie e-posadresse op jou "veilige lys" (safelisting) sit om seker te maak hulle kom deur:

📩[email protected]


Om 'n e-posadres op jou veilige lys te sit, beteken dat jy vir jou e-posdiens sê dat e-posse van NG Monumentpark nie strooipos of gemorspos is nie.