Ons kuier weer saam van vroeg af op Saterdag 2 Augustus. Pannekoek, kosstalletjies, kindervermaak en ‘n aansit-ete.
Dis maklik om betrokke te raak en deel te neem.
Dankie dat jy 'n staatmaker is
NOTA: Jou e-posdiensverskaffer probeer soms om strooipos (spam) vir jou uit te sif en plaas dit direk in "Junk Folder" voordat jy dit sien. As jy nie e-posse van NG Monumentpark ontvang soos verwag nie, kan jy hierdie e-posadresse op jou "veilige lys" (safelisting) sit om seker te maak hulle kom deur: